Verdien ek die regte salaris?
Die kontrak tussen werkgewers en werknemers berus op ʼn ooreenkoms m.b.t. die dienste wat gelewer moet word in ruil vir ʼn aanvaarbare vergoedingspakket. Die ooreenkoms strek dan tot by...
Die kontrak tussen werkgewers en werknemers berus op ʼn ooreenkoms m.b.t. die dienste wat gelewer moet word in ruil vir ʼn aanvaarbare vergoedingspakket. Die ooreenkoms strek dan tot by...
In ʼn navorsingspeiling gedoen deur salary.com is bevind dat 73% van mense erken dat hulle gemiddeld een uur per dag, oftewel nagenoeg 15% van hul werkstyd, tyd mors by...
Definisie Die Goeie Praktykkode oor die hantering van seksuele teistering in die werkplek definieer seksuele teistering as "ongewenste gedrag van 'n seksuele aard wat die regte van 'n werknemer skend...
Jy is doodrustig besig om soos elke ander dag jou werk te doen, wanneer jy agterkom dat een van jou kollegas besonder vreemd optree. Meteens praat die persoon direk...